lapa [boodskap #128617] |
So, 08 Desember 2019 19:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lapa
Afbreking: la•pa
Selfstandige naamwoord: lapa
Meervoud: lapas
Verkleinwoord: lapatjie
Meervoud van verkleining: lapatjies
Betekenis:
• 'n Oop onthaal- en kuierarea met 'n grasdak en houtpale.
Gebruik:
• Hulle braai onder die lapa.
Vertaling:
Engels: lapa
Nota:
• Van Sotho, lelapa.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|