bronkode [boodskap #128615] |
So, 08 Desember 2019 16:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bronkode
Afbreking: bron•ko•de
Samestelling: bron + kode
Selfstandige naamwoord: bronkode
Meervoud: bronkodes
Betekenis:
• Stellings of verklarings in 'n programmeertaal (soos C++ of COBOL) waarmee 'n uitvoerbare rekenaarprogram geskep word.
Gebruik:
• Sagteware-ontwikkelaars bestudeer dikwels bronkode om nuwe tegnieke baas te raak en hul vaardighede te verbeter.
Afgelei:
• bronkodebeheerstelsel
Vertaling:
Engels: source code
Nederlands: broncode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|