Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » kussing
kussing [boodskap #128608] So, 08 Desember 2019 09:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 8359
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Kussing.
'n Kussing.

kussing
Afbreking: kus•sing


Selfstandige naamwoord: kussing
Meervoud: kussings
Verkleiningsvorm: kussinkie
Meervoud van verkleining: kussinkies

Betekenis:
• 'n Gevulde sak van sagte materiaal waarop die kop rus as daar geslaap word of die rug ondersteun as daar gesit word.

Gebruik:
• Sy slaap altyd met twee kussings.

Spreekwoord:
• 'n Goeie gewete is 'n sagte kussing. [Iemand wat nie deur sy gewete gepla word nie, kan rustig slaap.]

Afgelei
• kussingoortreksel
• kussingsloop

Verwant:
• deken
• kombers
• laken

Vertaling:
Engels: pillow, cushion
Nederlands: kussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kunswerk
Volgende onderwerp: kwart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jan 27 03:58:26 UTC 2020