Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruideniersware
kruideniersware [boodskap #128601] Sa, 07 Desember 2019 19:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruideniersware
Afbreking: krui•de•niers•wa•re
Samestelling: kruidenier + -s- + ware


Selfstandige naamwoord: kruideniersware
Meervoud:

Betekenis:
• Al die kos en goed vir die huis wat 'n mens by 'n winkel koop, insluitende sout, suiker, meel, konfyt, speserye, ens.

Gebruik:
• In die verlede het mense kruideniersware by 'n kruidenier gekoop, tans koop mense hul kruideniersware by 'n supermark.

Vertaling:
Engels: groceries
Nederlands: kruidenierswaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krom
Volgende onderwerp: kruip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:15:08 MGT 2024