konstabel [boodskap #128585] |
Sa, 07 Desember 2019 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konstabel
Afbreking: kon•sta•bel
Selfstandige naamwoord: konstabel
Meervoud: konstabels
Verkleinwoord: konstabeltjie
Meervoud van verkleining: konstabeltjies
Betekenis:
• 'n Polisieman wat 'n lae rang het.
Gebruik:
• Die konstabel het die dief gearresteer.
Sinoniem:
• polisiebeampte
• polisieman
Afkorting:
• konst.
Afgelei:
• voetkonstabel
Vertaling:
Engels: constable, policeman
Nederlands: konstabel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|