Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommunikeer
kommunikeer [boodskap #128581] Sa, 07 Desember 2019 06:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommunikeer
Afbreking: kom•mu•ni•keer
Uitspraak: /kɔ.my.niˈkɪə̯r/


Werkwoord: kommunikeer
Verlede tyd: het gekommunikeer
Teenwoordige deelwoord: kommunikerende

Betekenis:
• Deur middel van kommunikasie met ander in kontak kom. Met ander praat deur middel van taal, met jou liggaam of op ander maniere.

Gebruik:
• Dit is nie maklik om in 'n vreemde taal te kommunikeer nie.

Vertaling:
Engels: to communicate
Nederlands: communiceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwrigtend
Volgende onderwerp: kompartement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:16:53 MGT 2024