ontwrigtend [boodskap #128580] |
Sa, 07 Desember 2019 06:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontwrigtend
Afbreking: ont•wrig•tend
Byvoeglike naamwoord: ontwrigtend
Attributief: ontwrigtende
Betekenis:
• Wat ontwrig of omverwerp.
Gebruik:
• Hoe ontwrigtend en steurend beurtkrag ook al is, het ek ten langerlaas ontdek dit bevat ook 'n romantiese element.
Vertaling:
Engels: disruptive
Nederlands: ontwringend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|