|
Re: hallo [boodskap #1370 is 'n antwoord op boodskap #1368] |
Vr, 18 Julie 2003 20:52 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 18 Jul 2003 20:39:36 +0200, "His Excelency Andries J. Kriel (jnr)" wrote:
> hallo
hallo
Speedy
aangedryf en opgecharge met Bill Hekke se
Windows XP (nuutste weergawe)
|
|
|
Re: hallo [boodskap #1371 is 'n antwoord op boodskap #1368] |
Vr, 18 Julie 2003 21:24 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"His Excelency Andries J. Kriel (jnr)" wrote in
message news:bf9elh$qj2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hallo
Hmmm. The man at linuxcult.... Ons hou van interessante gelowe hier,
vertel....:-))
Lorinda
|
|
|
Re: hallo [boodskap #1381 is 'n antwoord op boodskap #1371] |
Sa, 19 Julie 2003 13:23 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda wrote:
>
> "His Excelency Andries J. Kriel (jnr)" wrote in
> message news:bf9elh$qj2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> hallo
>
> Hmmm. The man at linuxcult.... Ons hou van interessante gelowe hier,
> vertel....:-))
Gaan kyk hier:
http://www.linuxcult.com
|
|
|
Re: hallo [boodskap #3465 is 'n antwoord op boodskap #1368] |
Ma, 29 Desember 2003 18:54 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:d1r0vvc1gt1nonvn7hq5bo0kgprv5prqrk@4ax.com...
>> spioene te uitasem sal raak om ons briewe te lees dink ek moet die
>> waarheid wees en dan skuld jy my ook 'n verdomde verklaring waarom jy
>> sommer so wegraak en askies dat dit net 'n een sinnetjie brief is maar
>> ek wil nie aandag trek op ons vennootskap nie...
>>
>>
>> Speedy Gonzales
>
LOL! Moenie dink jy flous ons nie Speedy, jy het geweet waar hy is. Jy kan
bly wees dat ek nog kan lag nadat jy my op daai wilde gans jag (ja ek weet,
ek weet) na Thaba Ncu gestuur het:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #5201 is 'n antwoord op boodskap #1368] |
Vr, 12 Januarie 1996 00:00 |
Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article cyb...@iafrica.com writes:
>
> Hierdie is die eerste keer dat ek hierdie nuusgroep raakloop (al was ek een van
> die wat die petisie geteken het om dit tot stand te bring).
> Ek moet se: die laaste paar berigte wat ek te sien gekry het, was nogal
> teleurstellend. Goed genoeg as dit vir 'n platform vir politieke protes gebruik
> word, maar ek dink Afrikaner-hoflikheid hoort sels op die net.
> Daarom, van my kant af: hartlik welkom aan al die Nederlanders.
> Vrugbaarheid
> IP du Plooy
Ons afrikaners is 'n klomp steriele slapgatte wat kamtig 'n nuusgroep wil
hê en dan hoegenaamd niks daarop pos nie.
As dit nie vir die odd Hollander was nie het hierdie groep nie eers
meer bestaan nie. Dis eerder die Hollanders wat die Suid Afrikaners op
hierdie groep moet welkom heet aangesien hulle die groep aan die gang hou.
Wat is Afrikaner hoflikheid in elk geval ?
Ek het gedink goeie maniere is goeie maniere en klaar.
In elk geval is dit lekkerder om uiteenlopende menings hier te lees
net niemand pos iets nie !
Wat de hel gaan aan ?
|
|
|