Betekenis:
• Verkleining van koek; 'n Klein soet lekkerny wat van deeg gemaak is (of iets wat daaraan herinner).
• 'n Ronderige, plat eetding wat in 'n pan gebraai word (viskoekie, pampoenkoekie, ens.)
• 'n Vroulike persoon in die algemeen.
Gebruik:
• Hy kry 'n koekie met 'n kersie daarin vir sy verjaarsdag.
• Ma bak lewerkoekies.
• Sy is 'n tawwe koekie!