Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spieël
spieël [boodskap #128558] Di, 03 Desember 2019 19:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Barack Obama bewonder homself in 'n spieël.
Barack Obama bewonder homself in 'n spieël.
spieël
Afbreking: spie•ël
Uitspraak: /spiːl/


Selfstandige naamwoord: spieël
Meervoud: spieëls
Verkleinwoord: spieëltjie
Meervoud van verkleining: spieëltjies

Betekenis:
• 'n Plat stuk glas waarin mense kyk as hulle hulself wil sien. 'n Voorwerp wat lig weerkaats sodat die hoek van inval gelyk is aan die hoek van terugkaatsing.

Gebruik:
• Sy skrik toe sy haarself in die spieël sien.

Afgelei:
• brandspieël
• hoekspieël
• spieëlbeeld
• spieëlblink
• spieëldeur
• spieëlglad
• spieëlkas
• spieëlmaker
• spieëlmikroskoop
• spieëlraam
• spieëlruit
• spieëlskrif
• spieëltafel

Vertaling:
Engels: mirror
Nederlands: spiegel
Xhosa: isipili

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spyker
Volgende onderwerp: onnodig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:15:00 MGT 2024