Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duisternis
duisternis [boodskap #128544] So, 01 Desember 2019 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duisternis
Afbreking: duis•ter•nis
Uitspraak: /ˈdœi̯s.tərˌnəs/


Selfstandige naamwoord: duisternis
Meervoud: duisternisse

Betekenis:
• 'n Toestand van min of geen lig.

Gebruik:
• Met die invallende duisternis word dit onmoontlik om die soektog voort te sit.

Sinoniem:
• donkerte

Vertaling:
Engels: darkness
Nederlands: duisternis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weggaan
Volgende onderwerp: skaamte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:23:08 MGT 2024