publiseer [boodskap #128534] |
Do, 28 November 2019 18:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
publiseer
Afbreking: pu•bli•seer
Uitspraak: /ˌpy.bliˈsɪə̯r/
Werkwoord: publiseer
Verlede tyd: het gepubliseer
Teenwoordige deelwoord: publiserende
Verlede deelwoord: gepubliseerde
Betekenis:
• 'n Werk wat deur 'n bepaalde medium aan die groter publiek beskikbaar gemaak word.
Gebruik:
• Die ATKV publiseer die tydskrif Die Taalgenoot.
• Die geel pers verwys na koerant en tydskrifte wat meestal ongegronde sensasieberigte publiseer.
Sinoniem:
• uitgee
• uitreik
• verkondig
Afgelei:
• publiseerder
• publisering
Vertaling:
Engels: to publish, publicize, make public
Nederlands: publiceren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|