innig [boodskap #128527] |
Wo, 27 November 2019 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
innig
Afbreking: in•nig
Uitspraak: /ˈə.nəx/
Byvoeglike naamwoord: innig
Vergrotende trap: inniger
Oortreffende trap: innigste
Attributief: innige
Betekenis:
• Van binne gevoel; intiem; hartlik.
Gebruik:
• My innige dank.
• Hulle het na 'n huwelik van 25 jaar nog steeds 'n innige en liefdevolle verhouding met mekaar.
Afgelei:
• innigheid
• inniglik
Vertaling:
Engels: cordially, intimate
Nederlands: innig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|