klont [boodskap #128526] |
Wo, 27 November 2019 19:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klont
Afbreking: klont
Uitspraak: /klɔnt/
Selfstandige naamwoord: klont
Meervoud: klonte
Verkleinwoord: klontjie
Meervoud van verkleining: klontjiess
Betekenis:
• 'n Vormlose hoeveelheid verdikte of verharde materiaal; kluit.
Gebruik:
• Sy glooi 'n klontjie suiker is haar koffie.
Afgelei:
• klonterig
• klonterigheid
• klontering
• klonting
• klontsuiker
• klontvorming
• saamklontering
Vertaling:
Engels: lump, clod,
Nederlands: klont
Werkwoord: klont
Verlede tyd: het geklont
Betekenis:
• Stol of kluite vorm.
Gebruik:
• Die bloed begin na 'n tyd te klont.
Vertaling:
Engels: to clot, curdle, coagulate
Nederlands: klonten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|