hoeka [boodskap #128523] |
Wo, 27 November 2019 16:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoeka
Afbreking: hoe•ka
Uitspraak: /ˈɦu.ka/
Bywoord: hoeka
Betekenis:
• Vir 'n baie lang tyd.
• Regtig, buitendien.
Gebruik:
• Hy het ons hoeka al gewaarsku. My werk is hoeka klaar.
• Ek is hoeka nie lus vir jou grappies nie.
Verwant:
• toeka
Vertaling:
Engels: long time
Nederlands: allang, lang geleden; helemaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|