gelowige [boodskap #128513] |
Ma, 25 November 2019 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelowige
Afbreking: ge•lo•wi•ge
Uitspraak: /χəˈlʊə̯.və.χə/
Selfstandige naamwoord: gelowige
Meervoud: gelowiges
Betekenis:
• Iemand wat 'n bepaald geloof aanhang.
Gebruik:
• Die gelowige man gaan elke Sondag kerk toe.
Antoniem:
• ongelowige
Vertaling:
Engels: believer, the faithful
Nederlands: gelovige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|