gelowig [boodskap #128512] |
Ma, 25 November 2019 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelowig
Afbreking: ge•lo•wig
Uitspraak: /χəˈlʊə̯.vəχ/
Byvoeglike naamwoord: gelowig
Vergrotende trap: gelowiger
Oortreffende trap: gelowigste
Attributief: gelowige
Betekenis:
• Om vas en innig aan God te glo.
Gebruik:
• Hy was 'n gelowige man.
Antoniem:
• ongelowig
Afgelei:
• gelowigheid
Vertaling:
Engels: religious, believing, faithful
Nederlands: gelovig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|