spraak [boodskap #128505] |
Ma, 25 November 2019 14:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spraak
Afbreking: spraak
Selfstandige naamwoord: spraak
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vermoë om te praat.
• Manier van praat (van 'n persoon of groep).
Gebruik:
• Breinskade kan 'n mense se spraak nadelig beïnvloed.
• Ek het hom aan sy spraak herken.
Hiponiem:
• haatspraak
• uitspraak
• vryspraak
Afgelei:
• spraakgebrek
• spraakheelkunde
• spraakkuns
• spraakloos
• spraaksintese
• spraakterapeut
• spraakterapie
• spraakverlies
• spraakvermoë
• spraakvryheid
• sprakeloos
Vertaling:
Engels: speech, language
Nederlands: spraak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|