Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbid
aanbid [boodskap #128495] So, 24 November 2019 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbid
Afbreking: aan•bid
Uitspraak: /ɑːnˈbət/


Werkwoord: aanbid
Verlede tyd: het aanbid
Teenwoordige deelwoord: aanbiddende

Betekenis:
• Om tot God te bid; 'n heilige aanroep.
• (figuurlik) Tot 'n hoë waarde skat.

Gebruik:
• Ons as Christene aanbid God die drie-enige.
• Baie mense aanbid hulle sporthelde. Mans aanbid hulle vroue. Die katte aanbid soggens die aandster.

Spreekwoord:
• Die opgaande son aanbid. [Die party wat mag het, vlei.]

Sinoniem:
• aanroep
• vereer
• bemin

Afgelei:
• aanbiddelik
• aanbiddend
• aanbidder
• aanbidding
• aanbidster

Vertaling:
Engels: to worship; to adore
Nederlands: aanbidden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motief
Volgende onderwerp: versigtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:10:55 MGT 2024