Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ou-ou
ou-ou [boodskap #128493] So, 24 November 2019 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ou-ou
Afbreking: ou•ou
Samestelling: ou + ou
Uitspraak: /œu̯.œu̯/


Byvoeglike naamwoord: oud-oud
Attributief: ou-ou

Betekenis:
• Wat baie oud is; baie oue.

Gebruik:
• Hulle vertel ou-ou stories van heinde en ver.
• Ek ken 'n ou-ou liedjie van lewenswel en -weë; van lank vergane skepe in die kelders van die see. [Koos du Plessis]

Sinoniem:
• oerou
• stokou

Wisselvorm:
• ou, ou

Vertaling:
Engels: very old, ancient
Nederlands: oude, oeroud

Nota:
• Herhaling van ou (die attributiewe vorm van oud).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tegniek
Volgende onderwerp: motief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:23:21 MGT 2024