andersyds [boodskap #128489] |
So, 24 November 2019 15:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
andersyds
Afbreking: an•der•syds
Uitspraak: /ˈan.dərˌsəi̯ts/
Bywoord: andersyds
Betekenis:
• Maar in 'n ander opsig; aan die ander kant
Gebruik:
• Enersyds is jy reg, andersinds het hy ook 'n goeie punt.
• Die onderwyser is enersyds vervelig; andersyds ken hy die vak wel goed.
Antoniem:
• enersyds
Vertaling:
Engels: on the other hand
Nederlands: anderzijds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|