enersyds [boodskap #128488] |
So, 24 November 2019 15:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
enersyds
Afbreking: ener•syds
Uitspraak: /ˈɪə̯.nərˌsəi̯ts/
Bywoord: enersyds
Betekenis:
• Aan die een kant; in een opsig.
Gebruik:
• Enersyds is jy reg, andersinds het hy ook 'n goeie punt.
• Die onderwyser is enersyds vervelig; andersyds ken hy die vak wel goed.
Antoniem:
• andersyds
Vertaling:
Engels: on the one hand
Nederlands: enerzijds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|