kleursel [boodskap #128461] |
Sa, 23 November 2019 06:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleursel
Afbreking: kleur•sel
Selfstandige naamwoord: kleursel
Meervoud: kleursels
Verkleinwoord: kleurseltjie
Meervoud van verkleining: kleurseltjies
Betekenis:
• 'n Stof wat gebruik word om goed te kleur.
Gebruik:
• Moenie te veel kleursel bygooi nie.
Sinoniem:
• kleurstof
• pigment
Vertaling:
Engels: colouring
Nederlands: kleursel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|