Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stol
stol [boodskap #128455] Vr, 22 November 2019 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stol
Afbreking: stol
Uitspraak: /stɔl/


Werkwoord: stol
Verlede tyd: het gestol
Teenwoordige deelwoord: stollende

Betekenis:
• Hard word; oorgaan van 'n vloeibare na 'n vaste toestand.

Gebruik:
• As lawa eers uit die vulkaan gestoot is, stol dit.

Spreekwoord:
• Iemand se bloed in sy are laat stol. [Iemand baie groot laat skrik.]

Afgelei:
• stolling
• stolsel

Vertaling:
Engels: to solidify, congeal, coagulate, clot
Nederlands: stollen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moord
Volgende onderwerp: wurg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 19:40:08 MGT 2024