moord [boodskap #128454] |
Vr, 22 November 2019 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moord
Afbreking: moord
Uitspraak: /mʊə̯rt/
Selfstandige naamwoord: moord
Meervoud: moorde
Verkleinwoord: moordjie
Meervoud van verkleining: moordjies
Betekenis:
• Iemand opsetlike en met voorbedagte rade van sy lewe beroof; doodmaak; doodslaan.
Gebruik:
• Die persoon wat die moord pleeg word die moordenaar genoem en die oorledene die vermoorde.
Spreekwoord:
• Moord en brand skree. [Baie lawaai maak oor iets.]
Afgelei:
• kindermoord
• massamoord
• moordbende
• plaasmoord
• reeksmoord
• seksmoord
• selfmoord
• sluipmoord
Verwant:
• moor
Vertaling:
Engels: murder
Nederlands: moord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|