Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moor
moor [boodskap #128453] Vr, 22 November 2019 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moor
Afbreking: moor
Uitspraak: /mʊə̯r/


Werkwoord: moor
Verlede tyd: het gemoor
Teenwoordige deelwoord: moordende

Betekenis:
• Moord pleeg; mense doodmaak.

Gebruik:
• Die bende roof en moor asof daar geen wet bestaan nie.

Afgelei:
• uitmoor
• vermoor

Vertaling:
Engels: to murder
Nederlands: moorden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plesier
Volgende onderwerp: moord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:23:18 MGT 2024