slaanding [boodskap #128429] |
Wo, 20 November 2019 17:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaanding
Afbreking: slaan•ding
Samestelling: slaan + ding
Selfstandige naamwoord: slaanding
Meervoud: slaangoed
Verkleinwoord: slaandingetjie
Meervoud van verkleining: slaangoedjies
Betekenis:
• Ding waarmee geslaan word, soos 'n lat, stok, sweep, sambok of karwats, meestal om lyfstraf toe te dien.
Gebruik:
• Hy soek 'n slaanding om die stout kinders 'n les te leer wat hulle nie gou sal vergeet nie.
Vertaling:
Engels: cane, something to hit with
Nederlands: slaanding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|