kortbroek [boodskap #128427] |
Wo, 20 November 2019 15:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kortbroek
Afbreking: kort•broek
Samestelling: kort + broek
Uitspraak: /ˈkɔrt.bruk/
Selfstandige naamwoord: kortbroek
Meervoud: kortbroeke
Verkleinwoord: kortbroekie
Meervoud van verkleining: kortbroekies
Betekenis:
• Kledingstuk wat wat die bekkenarea bedek; broek met kort pype.
Gebruik:
• As dit koud is in die Vrystaat, trek die boere twee kortbroeke aan.
Antoniem:
• langbroek
Verwant:
• onderbroek
Vertaling:
Engels: shorts
Nederlands: short
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|