kitskos [boodskap #128422] |
Wo, 20 November 2019 05:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kitskos
Afbreking: kits•kos
Samestelling: kits + kos
Selfstandige naamwoord: kitskos
Meervoud: kitskosse
Verkleinwoord: kitskossie
Meervoud van verkleining: kitskossies
Betekenis:
• Kos wat mens koop wat klaar voorberei is of wat baie vinnig klaargemaak kan word.
Gebruik:
• McDonnals is 'n restaurantgroep wat kitskos soos hamburgers, slaptjips en melkskommels verkoop.
Vertaling:
Engels: fastfood, take away
Nederlands: snelvoedsel, snelle hap, haastkost, flitskost, gemakvoedsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|