Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kits
kits [boodskap #128421] Wo, 20 November 2019 05:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kits
Afbreking: kits


Selfstandige naamwoord: kits
Meervoud:

Betekenis:
• In 'n baie kort tyd; baie vinnig.

Gebruik:
• Hy het die stoof in 'n kits reggemaak.

Sinoniem:
• moment
• oogblink
• oogknip
• oogwink

Afgelei:
• kitsbank
• kitsdiëte
• kitsete
• kitskoffie
• kitskos
• kitskoseetplekke
• kitsoplossing
• kitsresep
• kitsrestaurant
• kitsresultaat
• kitstoegang
• kitstroue

Vertaling:
Engels: jiffy, instant
Nederlands: mum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kitaarspeler
Volgende onderwerp: kitskos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:22:48 MGT 2024