kitaar [boodskap #128419] |
Di, 19 November 2019 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kitaar
Afbreking: ki•taar
Selfstandige naamwoord: kitaar
Meervoud: kitaars, kitare
Verkleinwoord: kitaartjie
Meervoud van verkleining: kitaartjies
Betekenis:
• 'n Musiekinstrument, gewoonlik met ses snare, wat met die vingers of 'n plektrum bespeel word.
Gebruik:
• Hy speel 'n treurige deuntjie op sy ou kitaar.
Wisselvorm:
• ghitaar
Hiponiem:
• baskitaar
• tiensnaarkitaar
Hiperoniem:
• snaarinstrument
• tokkelinstrument
Afgelei:
• kitaarbegeleiding
• kitaarkas
• kitaarmusiek
• kitaarslag
• kitaarspeelster
• kitaarspel
• kitaarspeler
Vertaling:
Engels: guitar
Nederlands: gitaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|