kilogram [boodskap #128418] |
Di, 19 November 2019 18:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kilogram
Afbreking: ki•lo•gram
Selfstandige naamwoord: kilogram
Meervoud: kilogramme
Verkleinwoord: kilogrampie
Meervoud van verkleining: kilogrampies
Betekenis:
• Die eenheid waarin massa gemeet word; 'n waarde van 103 of 1000 gram.
Gebruik:
• Sy het 'n paar kilogram oor die vakansie opgetel.
Afkorting
• kg
Spelfout:
• killogram
Vertaling:
Engels: kilogram
Nederlands: kilogram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|