okulasie [boodskap #128398] |
So, 17 November 2019 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
okulasie
Afbreking: o•ku•la•sie
Selfstandige naamwoord: okulasie
Meervoud: okulasies
Betekenis:
• Die vegetatiewe vermeerdering van plante deur 'n stukkie bas met 'n oog (uitloopsel) op die bas van 'n ander stam in te ent.
Gebruik:
• Die perskebome wat deur middel van okulasie voortgeplant is sal gouer vrug sal dra as die bome wat van pitte gekweek is.
Sinoniem:
• enting
Vertaling:
Engels: oculation
Nederlands: oculatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|