kamp [boodskap #128388] |
So, 17 November 2019 06:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kamp
Afbreking: kamp
Uitspraak: /kamp/
Selfstandige naamwoord: kamp
Meervoud: kampe
Verkleinwoord: kampie
Meervoud van verkleining: kampies
Betekenis:
• Plek waar mense tydelik bly; kampeerterrein.
• Afgesperde gebied op 'n plaas waar diere aangehou word.
Gebruik:
• Ons het langs die rivier kamp opgeslaan.
• In watter kamp is die beeste?
Hiponiem:
• koeikamp
• ruskamp
Afgelei:
• kampdraad
• kampeerterrein
• kamphek
• kampstoel
• kampterrein
• kamptoerusting
• kampvuur
• kampwinkel
Vertaling:
Engels: camp, camping-ground; paddock
Nederlands: kampen
Werkwoord: kamp
Verlede tyd: het gekamp
Betekenis:
• Tydelik op 'n plek bly.
Gebruik:
• Ons kan oor die Desember-vakansie gaan kamp.
Vertaling:
Engels: to camp
Nederlands: kampen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|