Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kafee
kafee [boodskap #128382] Sa, 16 November 2019 13:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kafee
Afbreking: ka•fee


Selfstandige naamwoord: kafee
Meervoud: kafees
Verkleinwoord: kafeetjie
Meervoud van verkleining: kafeetjies

Betekenis:
• Winkeltjie wat meestal goed soos brood, melk en lekkers verkoop.

Gebruik:
• Ek koop elke Sondag 'n koerant by die kafee op die hoek.

Afgelei:
• internetkafee
• kafeehouer
• kafeelewe
• kafeerestaurant
• straatkafee

Verwant:
• snoepie
• restaurant
• koffiewinkel

Vertaling:
Engels: cafe
Nederlands: café

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaart
Volgende onderwerp: kalkoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:29:43 MGT 2024