juweel [boodskap #128379] |
Sa, 16 November 2019 09:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
juweel
Afbreking: ju•weel
Selfstandige naamwoord: juweel
Meervoud: juwele
Verkleinwoord: juweeltjie
Meervoud van verkleining: juweeltjies
Betekenis:
• Sieraad van groot skoonheid en hoë waarde; blink steen wat om die nek of aan 'n armband of ring gedra word.
Gebruik:
• Sy dra 'n ring met 'n knoets van 'n juweel.
Afgelei:
• juweeldief
• juweeldosie
• juweelhandelaar
• juweelkissie
• juweelontwerp
• juweelprag
• juweelstuk
Vertaling:
Engels: jewel, gem, treasure
Nederlands: juweel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|