Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » juffrou
juffrou [boodskap #128378] Sa, 16 November 2019 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
juffrou
Afbreking: juf•frou


Selfstandige naamwoord: juffrou
Meervoud: juffrouens, juffroue
Verkleinwoord: juffroutjie
Meervoud van verkleining: juffroutjies

Betekenis:
• 'n Vrou wat 'n onderwyseres is.
• 'n Jong, gewoonlik ongetroude vrou.

Gebruik:
• Ons juffrou deel alte graag huiswerk uit.
Juffrou Lou is die beste sekretaresse op kantoor.

Sinoniem:
• mejuffrou

Antoniem:
• meneer

Afgelei:
• skooljuffrou

Afkorting:
• juf.

Vertaling:
Engels: teacher; miss, madam, lady
Nederlands: juffrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: joune
Volgende onderwerp: juweel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:21:12 MGT 2024