Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jeug
jeug [boodskap #128374] Sa, 16 November 2019 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jeug
Afbreking: jeug


Selfstandige naamwoord: jeug
Meervoud:

Betekenis:
• Die jongmense van 'n samelewing.
• Die tyd in iemand se lewe wanneer hy of sy nog jonk is.

Gebruik:
• Vandag se jeug weet nie wat meer wat swaarkry beteken nie.
• Hy verlang na sy jeug, toe die lewe soveel eenvoudiger was.

Sinoniem:
• kinders
• kindertyd

Antoniem:
• oumense
• oumensjare

Afgelei:
• jeugaand
• jeugaangeleenthede
• jeugbeweging
• jeugboek
• jeugdig
• jeugjare
• jeugkamp
• jeuglektuur
• jeugliga
• jeugmisdaad
• jeugorganisasie
• jeugroman
• jeugverhaal

Vertaling:
Engels: youth
Nederlands: jeugd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jazz
Volgende onderwerp: tuinjong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:27:08 MGT 2024