Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jazz
jazz [boodskap #128373] Sa, 16 November 2019 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Jazzorkes.
'n Jazzorkes.
jazz
Afbreking: jazz
Uitspraak: /ʤæs/


Selfstandige naamwoord: jazz
Meervoud:

Betekenis:
• Musiekstyl uit Noord-Amerika met 'n sterk ritme wat meestal deur 'n orkes gespeel word.

Gebruik:
• Ek luister graag na jazz, maar my ouers verkies boeremusiek.

Afgelei:
• jazzagtig
• jazzdeuntjie
• jazzerig
• jazzlawaai
• jazzmusiek
• jazzorkes
• jazzwysie

Vertaling:
Engels: jazz
Nederlands: jazz
Zoeloe: ijezi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jas
Volgende onderwerp: jeug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:23:34 MGT 2024