Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jas
jas [boodskap #128372] Sa, 16 November 2019 07:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man met 'n jas.
'n Man met 'n jas.
jas
Afbreking: jas
Uitspraak: /jas/


Selfstandige naamwoord: jas
Meervoud: jasse
Verkleinwoord: jassie
Meervoud van verkleining: jassies

Betekenis:
• 'n Lang kledingstuk wat oor die klere aantrek word om 'n mens warm of droog te hou.

Gebruik:
• Daar is 'n jas wat jou sal pas.

Afgelei:
• jasknoop
• jaskraag
• jassak
• pelsjas
• reënjas
• winterjas

Vertaling:
Engels: coat, overcoat
Nederlands: jas
Ndebele: ijasi
Swazi: lijazi
Xhosa: idyasi
Zoeloe: ijazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jagter
Volgende onderwerp: jazz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:25:34 MGT 2024