jagter [boodskap #128371] |
Vr, 15 November 2019 19:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jagter
Afbreking: jag•ter
Selfstandige naamwoord: jagter
Meervoud: jagters
Verkleinwoord: jagtertjie
Meervoud van verkleining: jagtertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat jag; iemand wat diere agternasit om hulle te skiet of te vang (striksteller).
Gebruik:
• Die jagter bekruip 'n bok.
Afgelei:
• beroepsjagter
• grootwildjagter
Vertaling:
Engels: hunter, huntsman
Nederlands: jager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|