Betekenis:
• Die grootste padda van Suid-Afrika, tot 20cm lank, met 'n diep, stadige brul.
Gebruik:
• Tydens droogtes skei die brulpadda 'n stof deur hul vel af wat 'n kokon om hulle vorm.
• In die Karoo bly brulpaddas soms vir jare in kokonne, tot dit weer nat genoeg is om na buite te gaan.