invul [boodskap #128361] |
Do, 14 November 2019 10:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
invul
Afbreking: in•vul
Samestelling: in + vul
Werkwoord: vul in, invul
Verlede tyd: het ingevul
Betekenis:
• Om iets in 'n oop ruimte te skryf; 'n oopgelate plek met inligting vul.
Gebruik:
• Toe hy die vorm invul, onthou hy dat hy sy ID-dokument by die huis vergeet het.
Vertaling:
Engels: to fill in
Nederlands: invullen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|