inpak [boodskap #128354] |
Do, 14 November 2019 09:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inpak
Afbreking: in•pak
Werkwoord: pak in, inpak
Verlede tyd: het ingepak
Betekenis:
• Om goed in 'n houer te sit; binne in 'n omhulsel plaas.
Gebruik:
• Hy kon nie genoeg lekkers in sy mond inpak nie.
• Sy het haar tas ingepak en skool toe gestap.
Sinoniem:
• indruk
• inlaai
• insit
Antoniem:
• uitpak
Afgelei:
• inpakkery
• inpakking
Vertaling:
Engels: to pack in
Nederlands: inpakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|