inkopies [boodskap #128353] |
Do, 14 November 2019 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inkopies
Afbreking: in•ko•pies
Selfstandige naamwoord: inkopie
Meervoud: inkopies
Betekenis:
• Alles wat mens by die winkel gaan koop of gekoop het.
Gebruik:
• Ma het inkopies gedoen en ons kaste is propvol kos.
Afgelei:
• inkopielys
• inkopiesak
Vertaling:
Engels: small purchases, shopping
Nederlands: inkoopjes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|