skinderbek [boodskap #128341] |
Wo, 13 November 2019 14:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skinderbek
Afbreking: skin•der•bek
Samestelling: skinder + bek
Selfstandige naamwoord: skinderbek
Meervoud: skinderbekke
Verkleinwoord: skinderbekkie
Meervoud van verkleining: skinderbekkies
Betekenis:
• Iemand wat baie skinder. 'n Persoon wat stories oor ander versprei.
Gebruik:
• Die skinderbek sal al jou geheime verklap.
Sinoniem:
• kwaadprater
• skinderaar
• skindertong
• lasteraar
Vertaling:
Engels: gossiper, slanderer, gossip‐monger, rumour‐monger
Nederlands: roddelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|