Betekenis:
• Vlieënde soogdier van die orde Chiroptera wat hoofsaaklik naglewend is.
Gebruik:
• Die vlermuis het 'n soort natuurlike sonar ontwikkel waarmee voorwerpe in vlug (deur eggolokalisering) geïdentifiseer en gelokaliseer kan word.
Vertaling:
Engels: bat
Nederlands: vleermuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.