vikoenja [boodskap #128336] |
Wo, 13 November 2019 05:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vikoenja
Afbreking: vi•koen•ja
Selfstandige naamwoord: vikoenja
Meervoud: vikoenjas
Verkleinwoord: vikoenjatjie
Meervoud van verkleining: vikoenjatjies
Betekenis:
• 'n Wilde lama van Suid-Amerika in die familie van kameelagtiges, Vicugna vicugna, verwant aan die alpaca en guanaco.
Gebruik:
• Die vikoenja se wol en velle is 'n gesogte artikel in die klerebedryf.
Vertaling:
Engels: vicuna
Nederlands: vicuña
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|