verspil [boodskap #128333] |
Di, 12 November 2019 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verspil
Afbreking: ver•spil
Uitspraak: /fərˈspəl/
Werkwoord: verspil
Verlede tyd: het verspil
Teenwoordige deelwoord: verspillende
Betekenis:
• Deur nalatigheid verlore laat gaan.
Gebruik:
• Ons het te veel tyd verspil, dis nou tyd om op te tree!
Afgelei:
• verspilling
Vertaling:
Engels: to waste, squander, dissipate
Nederlands: verspillen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|