kil [boodskap #128330] |
Di, 12 November 2019 06:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kil
Afbreking: kil
Uitspraak: /kəl/
Byvoeglike naamwoord: kil
Vergrotende trap: kiler
Oortreffende trap: kilste
Attributief: kil
Intensief: kilkoud
Betekenis:
• Wat koud aanvoel of koue uitstraal; sonder om emosies te wys.
Gebruik:
• 'n Ongemaklike gevoel fladder in haar maag toe sy die kil uitdrukking in sy oë sien.
Sinoniem:
• koud
Antoniem:
• hartlik
Afgelei:
• kilheid
Vertaling:
Engels: chilly, cold, shivery; cold-hearted, cold-blooded
Nederlands: kil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|